Agrimark Nartjiefees 2017

Kom na die mens-mense
NG Kerk, Shirley Street
Loerie, Eastern Cape
Agrimark Nartjiefees 2017 Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF Agrimark Nartjiefees 2017
First, your rating here
 
Your review here
* * * * *
by Margaret V.
(2 Oct 16 @ 1:41 pm)

Net n vraag? Geen aktiwiteite vir klein kinders nie? Orals was my vier jarige te klein. Volgende jaar nog n pannekoekstalletjie asb! Een ver te min.
Jammer program vir kunstenaars was nie volgens plan nie.
Kon ook nie vierjarige inskryf vir Mnr Nartjiepit nie, weet nou nog nie hoekom nie?

Do you find this review...

* * * * *
by Helga B.
(14 Sep 16 @ 2:12 pm)

Went there when I was still in school (many moons ago +-16years ago), but the naartjie eating competition was exiting!

Do you find this review...

* * * * *
by Erik S.
(12 Sep 16 @ 3:30 pm)

The highlight of all my Nartjiefees events was 2013 when my daughter took stage for a fashion competition! She won 2nd prize! My wife and I and my parents stood there with proud faces as this little girl took her place. This festival is one in a million! Well done to all the organizers and staff. There was huge planning behind this event and I hope that every year is more successful than the last!

Do you find this review...

PHOTO GALLERY

ABOUT US

Kom geniet die Soetste Nartjies, Plaasvars Groente, Biltong, Pannekoek, Tuisgemaakte Konfyt, Hamburgers, Worsrolle, Sosaties, Poeding, Stalletjies en vele meer.

Die N.G. Kerk Loerie wil almal bedank wat 2015 se Nartjiefees bygewoon het en bygedra het om dit so 'n groot sukses te maak. Die Here het weereens bewys dat Hy in beheer is en ons gee die eer aan Hom.

Ons wil ook al die werkers in die Loeriegemeente, maar veral diegene van ander gemeentes, familie en vriende wat gehelp het, asook die stalletjie-eienaars, bedank vir hulle bydrae tot die fees.

Ons datum vir 2017 is 30 September, dit gaan die 26ste Nartjiefees wees en ons beplan 'n grote!

Dringend gesoek!

Die oulikste, mooiste, pragtigste, dierbaarste, skatlikste, sterkste, en mees gespierde Mnr Nartjiepit!

  • Ouderdomsgroepe Mnr Nartjiepit: 3-6; 7-13, 14-21 jaar
  • Ouderdomsgroepe Mej. Nartjiefees: 3-6; 7-13, 14-21 jaar

PROGRAM

Die volgende aanbiedinge sal beskikbaar wees:

  • Die soetste Nartjies
  • Plaasvars groente
  • Biltong
  • Pannekoek
  • Tuisgemaakte konfyt
  • Hamburgers
  • Boerewosrolle
  • Sosaties
  • Poeding en vele meer stalletjies!

Ons bied met trots aan hierdie jaar die volgende kunstenaars:

  • Manie Jackson
  • Elizma Theron
  • Jay
  • Elvis Blue
  • Sarah Theron
  • Snotkop
  • Dillon Lerm (Seremonie meester)

Bring stoele saam, geen gazebo's en sambrele nie

*Geen piekniekmandjies of eet- en drinkgoed mag by die hek ingebring word nie. (Sal by die hek gekontroleer word)*

Program

  • 08:00 -  Opening & Dillon Lerm
  • 09:00 -  Manie Jackson
  • 10:00 -  Elizma Theron
  • 11:00 -  Jay
  • 12:00 -  Nartjie-eet
  • 12:15 - Mej Nartjiefees en Mnr Nartjiepit Kroning
  • 12:45 - Sarah Theron
  • 13:45 - Elvis Blue
  • 14:45 - Snotkop
  • Sondag 1 Oktober 9:30 Feesdiens

Stalletjies vir die volgende produkte is beskikbaar:

JuwelierswareSpeelgoed
Plante en mosaiekCD's/DVD's en rekenaartoerusting
KlereBabaware
Kosmetiese produkteSuper 14 rugby items
AMC ClassisTupperware
PlastiektoebehoreHonde beddens
En nog baie meer

Alle eet- en drinkstalletjies; ingelegde vrugte; konfyt; grootkoeke; brood; beskuit; kleinkoekies; tuisgemaakte lekkergoed. Daar is reeds vir hierdie stalletjies voorsiening gemaak.

Die Kontakpersone is:

  • Stalletjies: Amanda Gerber:(042) 287 0634 of ngkerkloerie@lantic.net
  • Reklame: Herlien Moolman herlien@telkomsa.net

Borge:

AgrimarkThink Local
Loerie NC KerkKFC
GJ DrillingAlgoa Steel

Moore Stephens

DOCUMENTS

Agrimark Nartjiefees Application Form
24 Aug 16
Die Program Vir Agrimark Nartjiefees 2016
24 Aug 16

MEET THE TEAM

Amanda Gerber
Stalletjies
042 287 0634
Herlien Moolman
Reklame
042 287 0634
Ds Jasper Louw
Dominee
042 287 0634
John Wait
Nartjiefees Webblad

NEWS BLOG

Nartjiefees 2017 bring die goeie tye na Loerie
21 September 2017

Nartjiefees 2017 bring die goeie tye na Loerie

by Supplied text
Die Nartjiefees is ‘n familie-vriendelike fees wat elke jaar in die Loerie gehou word, reg in die pragtige Gamtoosvallei. 30 September 2017 merk die 26ste jaar van hierdie merkwaardige fees. Hierdie fees is net die regte manier om jou gees te herlaai vir die laaste drie maande van die jaar, weg...
Family-friendly festivities at Nartjiefees 2017
21 September 2017

Family-friendly festivities at Nartjiefees 2017

by Supplied text
Nartjiefees is a family-friendly festival held every year in Loerie, situated in the picturesque Gamtoos Valley. Taking place on Saturday 30 September, this year marks the 26th hosting of the festival. Away from the everyday hustle and bustle, this festival is just the place to recharge your...

SPECIALS

EVENTS